Boere is ingenome met Crop~Tech se werktuie en diens

Crop-Tech se Jumil-planters is reeds besig om naam te maak as dié geenbewerkingplanter vir Suid-Afrika. En dit is nie net groot graanboere wat baat vind by Jumil se betroubaarheid, doeltreffendheid, akkuraatheid en robuustheid nie. Goeie nuus is dat ’n veeboer wat ’n klompie mielies vir kuilvoer of vir aanvulling van die graankomponent van sy rantsoen wil plant, ook die volle voordeel van Jumil se voortreflike geenbewerkingplanttegnologie kan geniet.

Lees meerBoere is ingenome met Crop~Tech se werktuie en diens

Mis maak geld met ’n Jumil strooier

Die hoofbesigheid van Suikerboschfontein naby Cullinan is eiers. Die 60 000 lêhenne op een van die Weldhagengroep se produksie-eenhede, sorg daagliks vir lekker gesonde, ronde eiers. Maar dit is nie al wat hulle doen nie; hulle mis ook.

Lees meerMis maak geld met ’n Jumil strooier

Jumil 60 Plena kuilvoerkerwer: Dié kerwer is ’n kerfie bo die res

’n Paar bekke vol heerlike, heilsame kuilvoer per dag kan in die droë, skraps wintermaande ’n groot verskil in diereproduksie maak. Die boer wat sy diere hierdie traktasietjie gun, word dubbel en dwars vergoed met verhoogde produksie.

Lees meerJumil 60 Plena kuilvoerkerwer: Dié kerwer is ’n kerfie bo die res

Crop-Tech se MX: As jy ’n laaigraaf het, het jy ’n vriend

n Magdom boerderytake word kinderspeletjies vir die boer wat ’n laaigraaf het. Die voerboer wil bale laai en regpak, die saaiboer wil massasakke kunsmis en saad hanteer, die groenteboer wil palette vol produkte hanteer, die melkboer wil kuilvoer uithaal en laai, die voerkraalboer wil mis uitry, die plantasieboer wil stompe laai en al die boere wil grond, sand, klip of ’n magdom ander dinge laai.

Lees meer by Pro-Agri

Lusern is koningskos met die regte ondersteuning

By Hartswater bied lusern onder besproeiing ‘n lewensaar vir veeboere in die omgewing. Nou gaan die boere nog ‘n voorsprong kry met Crop-Tech se volledige Jumil-planterreeks op hulle voorstoep.

Lees meer by Pro-Agri

Crop~Tech se Berthoud~spuite roei peste en plae uit

Crop-Tech staan vierkantig aan die boer se kant en daarom stel Crop-Tech nou die betroubare, doeltreffende Berthoudspuite beskikbaar waarmee die boer sy gewasse teen bedreigings kan verdedig. Met ’n Berthoud-spuit weet ’n boer dat hy die beperkte spuittye wat die natuur hom toelaat ten beste kan benut om gesonde, winsgewende oeste te verseker.

Lees meer by Pro-Agri

Contact Us

Telephone:

+27 56 817 7210
Email : This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Featured Weblink